Aya Cash

Aya Cash
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Aya Rachel Cash[1]
Geboorte 13 Julie 1982 (1982-07-13)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 2006–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Aya Cash (gebore 13 Julie 1982) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sleepwalk with Me (2012) en The Wolf of Wall Street (2013), en in die televisiereekse The Newsroom (2012) en You're the Worst (2014).

  1. "Aya Rachel Cash, Born 07/13/1982 in California". CaliforniaBirthIndex.org (in Engels). 13 Julie 1982. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Julie 2019. Besoek op 10 Augustus 2014.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy